News -
Briewe
|
Wednesday, 16 July 2008 02:00 |
Untitled Document
Anoniem van Zwavelpoort skryf:
Aan alle ?venue? eienaars: Kan julle
asseblief die volgende dag na die troue
of funksie plaasgevind het al die roete
aanwysings verwyder? Ek?s moeg daarvoor
om die hele week na ?Sarie en
Kosie? se borde te kyk. |
|