|
Wilgers-karwagte maak ?n verskil |
|
|
|
News -
Briewe
|
|
Tuesday, 29 January 2013 17:22 |
Untitled Document
Elsabé Maré van Cullinan skryf:
Aan al die karwagte by die Wilgers Hospitaal: Dankie vir die verskil wat julle ondersteuning aan ons wat ons geliefdes in die hospitaal gaan besoek, maak. Julle vriendelikheid, omgee en gebede dra ons.

Van links na regs: Jan Diedericks, Johannes Botha, Robbie Taylor en Connie Nel
saam met Elsabé Maré
|
|