News -
Ons Omgewing
|
Thursday, 19 May 2011 15:28 |
Untitled Document
Jeanette Smith, bekend as die
kunstenaar Katanya, stuur dié
foto van ’n gevlekte ooruil wat in
haar bure se palmboom in Faerie
Glen sit. Nadat sy die storie oor
Carlos, Bull & Bush se kroeguil, in
Die Bronberger se Maart-uitgawe
gelees het, is sy bekommerd daaroor dat die uil dalk haar drie-been
kat as prooi sal wil vang.
|
|