Februarie 2024 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 23 February 2024 08:00
Untitled Document


Februarie is die maand van liefde en dis asof die laatmiddag hemelruim spesiaal ter viering van dié tere warmte in die hart in skakerings van ligroos getooi is. Laurika van der Linde het die oomblik verewig

 

© 2024 Die/The Bronberger