April 2023 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 21 April 2023 10:59
Untitled Document


Omring deur die seisoen se eerste herfsblare sit Nova die kat hoog bo in ’n boom en staar stip na iets wat haar kat-verbeelding aangryp. Laurika van der Linde het die foto geneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger