Junie 2022 Print E-mail
News - Ons voorblad
Monday, 20 June 2022 08:06
Untitled Document


Die blouvisvangertjie is uiters skaars en bly nie lank op een plek nie. Daarom is dit op menige voëlkyker se wenslys en word wild geskarrel om die voëltjie onder die oog te kry as een raakgeloop word. Dié outjie is onlangs in die Stillbosch-reservaat by Klipkop deur Johan Pretorius
gesien en afgeneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger