Maart 2022 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 18 March 2022 13:15
Untitled Document


’n Skielike bui reën, soos wat vanjaar gereeld gebeur, het dié troppie tarentale onkant betrap. Die gevolg was vere regskud voor die dag se vreetsaamheid voortgesit kon word. Johan Pretorius het die foto in die Stillbosch reservaat geneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger