Februarie 2022 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 18 February 2022 17:35
Untitled Document


Saam met die swaar reëns van die onlangse verlede is uitsonderlike wolkformasies in ons gebied waargeneem. Veral met sonsopkoms en -ondergang was asemrowende tonele te sien. Ge Jooste het dié foto op die kruin van die Bronberg geneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger