September 2021 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 17 September 2021 07:14
Untitled Document


“Wees geduldig, die windpomp gaan soek nie die wind nie,” lui die gesegde. Die Bronnie vier hierdie maand sy 19de bestaansjaar en wag geduldig saam met ons lesers dat die son sal sak oor die stormagtige tye wat in die onlangser verlede ervaar is. Ons sien in hoop en met geloof uit na baie jare se nuwe geluk en voorspoed wat wag.
Foto: Laurika van der Linde

 

© 2024 Die/The Bronberger