Augustus 2021 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 20 August 2021 10:22
Untitled Document


Dié windverwaaide bloureier op die kruin van ’n dorre soetdoringboom wys dat die Augustus-winde die lente na ons kant toe waai. Die seisoen van vernuwing en hernude hoop beweeg al hoe nader. Die foto is by Stillbosch Wildreservaat deur Johan Pretorius geneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger