Ander kant is altyd beter Print E-mail
News - Ons Omgewing
Thursday, 09 December 2010 23:13
Untitled Document

Dié bul het dit in sy kop gekry dat die gras aan die anderkant van die draad dalk nou nie groener is nie, maar wel aanlokliker. En ja, dit is ’n elektriese omheining wat hy oop forseer. Om sonde met die bure te vermy, bly die fotograaf liefs anoniem en noem net dat die foto voor die groot reën geneem is op die hoek van Gnl Marais-weg en die Zwavelpoort-teerpad.


 

© 2024 Die/The Bronberger