Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 20 February 2008 02:00
Untitled Document

Dit het behoorlik gesous in Januarie. Oor ’n tydperk van tien dae het die mense van die Bronberg nie een keer son gesien nie en ongekende hoë reënvalsyfers is gemeet. Op 23 Januarie het ons, gewapen met ’n kamera, gaan kyk na die gevolge van die reën in die hoewegebiede.


Dié grondpad in Bashewa het na ?n mak rivier gelyk

Dié gewilde kuierplek in Tierpoort se vloer was teen oopmaaktyd toe onder die water

Op sy beste is die Steekrietspruit net ?n eina-stroompie. Op 23 Januarie was dit ?n kolkende rivier onder deur die Boschkop-teerpad

Die drif oor die Zwavelpoortspruit by die druiweplaas, was toe onder stormwater

Die Boschkopspruit het sy walle oorstroom en ?n vloedvlakte veroorsaak

Sterk strome water het ná die reën uit die Bronberg gevloei. Dié foto is by die Golden Mole ontwikkeling geneem


Kinders bou ?n dam in die padreserwe langs die Zwavelpoort-teerpad

 

© 2024 Die/The Bronberger