Verkeerd geveer Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document

“My koekiesveerhen jou verkereveer”. Wie kan nou nie aan dié Boerneef-liedjie dink as jy ’n verkeerdeveerhoender sien nie?


Toe die verkeerdeveerhaan nog ‘wild’ was
Foto’s: `Alet Erasmus

’n Opregte verkeerdeveerhoender se vere staan almal orent en lê nie mooi plat in die vlerk nie. Dit herinner ’n mens aan vrouens se kapsels van ouds as die krul so verkeerdom teruggeblaas is.


Hondmak in die huis

Die Erasmusse van Kleinfontein het ’n verkeerdeveerhaan propvol persoonlikheid. Hy was glo eens ‘wild’ op die werf, maar noudat hy die enigste haan is, is hy hondmak.

 

© 2024 Die/The Bronberger