Spokie se kuikens Print E-mail
News - Ons Omgewing
Thursday, 16 November 2023 12:00
Untitled Document

Buks Dom Boer Barnard van Elandshoek vertel dat Spokie, die ganswyfie, se eerste drie ganskuikentjies uitgebroei het en dat Boelie hulle oppas en dreig om enigiets wat naby kom te verskeur.


Boelie hou wag
Foto’s: Buks Dom Boer Barnard


Spokie se kuikens leer die wêreld ken
.

Knap ’n dag of twee later verwonder Buks hom aan Spokie se kindertjies wat swem, sonbaai, die wêreld verken, aan die grassies peusel en heerlik vakansie hou.

 

© 2024 Die/The Bronberger