Meld dit aan Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 18 August 2023 08:00
Untitled Document

Vrywilligers by die Faerie Glen-natuurreservaat teen die Bronberg het in Julie ure spandeer om ’n houtstruktuur, wat iemand wederregtelik opgerig het, af te breek en van die materiaal ontslae te raak.


Die houtstruktuur in die reservaat
Foto: Verskaf

Sulke strukture beskadig die plantegroei en skep verwarrende paadjies wat afwyk van vasgestelde staproetes. Lede van die publiek word gevra om sulke strukture in die reservaat te rapporteer.

 

© 2024 Die/The Bronberger