Voortrekkers help in reservaat Print E-mail
News - Ons Omgewing
Thursday, 18 May 2023 09:11
Untitled Document

Garsvallei Voortrekkers het die Vriende van die Faerie Glen-natuurreservaat in April gaan help om die reservaat skoon te maak. Kommandolede gewapen met swartsakke, handskoene, skêre en stapskoene het rommel opgetel en van indringerplante onslae geraak.


Die Voortrekkers klim teen die rotse van die Bronberg af
Foto’s: Verskaf

 

© 2024 Die/The Bronberger