Bly weg! Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 17 February 2023 11:07
Untitled Document


Erg omgekrap was dié broeiende paradysvlieëvangertjie op Onbekend toe Ronell van der Merwe te naby na sy sin gekom het om foto’s te neem. Ronell het die broeiende voëltjie-egpaar oor ’n tydperk dopgehou en gereeld laat weet hoe sake verloop en foto’s aangestuur. Totdat daar op ’n dag twee honger bekkies in die nessie op ma en pa sit en wag het.

 

© 2024 Die/The Bronberger