So by my kool . . . Print E-mail
News - Ons Omgewing
Tuesday, 24 May 2022 08:51
Untitled Document

Sy het die skoonheid van die enkelstaande madeliefie in haar tuin bewonder toe sy nader kyk en ’n baie uitsonderlike spinnekoppie op die blom raaksien, sê Angela Bruce.


Die pienk-en-wit spinnekop op die madeliefde
Foto’s: Angela Bruce


Die spinnekop verorber die by
.

Angela het die krapspinnekoppie op die madeliefie PrettyPink gedoop en dit begin dophou. Twee dae ná die eerste foto geneem is, sien sy tot haar verbasing hoe die ‘mooi’ spinnekoppie ’n by (twee keer groter as die spinnekop) op die blom takel, die by onderkry en later verorber.

Untitled Document
 

© 2024 Die/The Bronberger