Die vlerksleep begin Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 21 September 2009 16:23
Untitled Document

Toe die Bronberg se witstinkhoutbome laat in Augustus nuwe blaartjies begin uitstoot, het dié swerm vinke hulle tuisgemaak en in die laatmiddag sonnetjie fluks begin met die aanloop van die lente se vlerksleep. Die foto is bo op die berg geneem.

 

© 2024 Die/The Bronberger