Herfstuine lok geelgesiggie Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 22 June 2009 17:45
Untitled Document

Cullinan se herfstuine het pragtige skoenlappers soos dié geelgesiggie (yellow pansy), Junonia hierta cebrene gelok. Hy word maklik uitgeken aan sy helder kleure en word in die nat, oostelike deel van Suid-Afrika gevind en met die suidkus langs selfs so ver as Kaapstad.


Foto: Elsabé Maré

 

© 2024 Die/The Bronberger