'By waters waar rus is' Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 17 September 2008 23:04
Untitled Document

Dié foto’s is een onlangse Sondag by die Bronberg se Nkwe geneem. Die knaap op die foto het hom verstom aan “al die water wat sommer oral uitkom” en het vertel dat dit “weird” maar “cool” is. Met die somer op hande sal groot getalle stedeling weer na dié uitspanplek stroom.

 

© 2024 Die/The Bronberger