Katte en honde Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 26 September 2012 00:20
Untitled Document

Van 5 September af het die hemele behoorlik bokant die Bronberg-gebied oopgemaak. Meer as 100 mm is binne ‘n paar dae in die meeste gebiede gemeet, wat die wêreld en die grondpaaie behoorlik nat gelaat het. ‘n Trekker moes help om voertuie wat op die Boschkop-grondpad vasgeval het, uit te sleep.

 

© 2024 Die/The Bronberger