Die Bronberg trek sy herfskleed aan Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 21 May 2008 02:00
Untitled Document

Dié foto-verhaal wys hoe die winter die Bronberg-gebied bekruip het van laat-April tot middel-Mei.


?n Oranje skouspel

?n Geel groet aan die laatsomer

Reëndruppels hang aan ?n herfsboom met sonsondergang

Reëndruppels hang aan ?n herfsboom met sonsondergang

?n Laatmiddag oranje met Zwavelpoort in die agtergrond

Só vergeel die witstinkhout se blare

Een of twee herfsblare is al wat hier oorgebly het

 

 

© 2024 Die/The Bronberger