Winter-windpomp wys ysige waarheid Print E-mail
News - Ons Omgewing
Saturday, 23 July 2011 01:01
Untitled Document

Die bitterkoue van Saterdag 25 Junie het Bronbergers redelik onkant gevang en die meeste in hulle huise vasgevang gehou. Nico-Louis Janse van Rensburg van Jakkalsnes, Tierpoort, het op 'n baie ongewone windpomp-toneel op plot 81, Tierpoort afgekom. Hy het dié yskristalle aan die windpomp omstreeks 10 vm afgeneem, toe dit steeds net 5ºC was.

 

© 2024 Die/The Bronberger