Print E-mail
News - Ons Omgewing
Thursday, 19 May 2011 15:28
Untitled Document

Jeanette Smith, bekend as die kunstenaar Katanya, stuur dié foto van ’n gevlekte ooruil wat in haar bure se palmboom in Faerie Glen sit. Nadat sy die storie oor Carlos, Bull & Bush se kroeguil, in Die Bronberger se Maart-uitgawe gelees het, is sy bekommerd daaroor dat die uil dalk haar drie-been kat as prooi sal wil vang.

 

© 2024 Die/The Bronberger