?Engele? geniet vloedwaters Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 28 February 2011 07:57
Untitled Document

Die Pienaarspoortplot waar Angels with Hooves gevestig is, was behoorlik onder water in Januarie. Dié liefdadigheidsorganisasie gebruik perde wat gerehabiliteer is van verhongering of mishandeling om equiterapie vir kinders van die Louis Botha tehuis te doen.

Annemarie Towsen, stigter van Angels with Hooves, sê dat die oorstromings die perde nie juis gepla het nie. Hulle het dit baie geniet om in die dam te speel en in die modder te rol.

 

© 2024 Die/The Bronberger