Pienaarsrivier maak sy stem dik Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 28 February 2011 07:56
Untitled Document

’n Bruisende Pienaarsrivier het op Woensdag 26 Januarie sy walle oorstroom en die brug oor die Mooiplaats-grondpad onbegaanbaar gelaat.


Dié foto is 6:18 nm geneem en die vloedwater het erger begin bruis
Foto’s: El-Marie van British 4x4

Dit is die presiese plek waar Geoffrey van der Byl van Faerie Glen drie jaar gelede deur vloedwater oorval is. Geoffrey is op 23 Januarie 2008 meegesleur toe hy uit sy motor geklim het om ’n boomstomp uit die pad te verwyder. Sy lyk is twee dae later gevind.


Die brug oor die Pienaarsrivier op die Mooiplaats-grondpad op Woensdag 26 Januarie net na 5 nm

 

© 2024 Die/The Bronberger