Leserslens Junie 2023 Print E-mail
News - Rubrieke
Thursday, 15 June 2023 09:12
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Alexia Steyn het dié baie ongewone wolkformasie met sonsondergang oor Mooiplaats raakgesien


Albert Bester het dié drie frette netjies in ’n ry sien sit


’n Rustige Sondagmiddag, sê Laurika van der Linde oor dié foto van haar


Wat sê ’n skapie wat tong uitsteek? Bê, mê of wê?
Foto: Donatella Casillo


Aalwynblomme in die nag
Foto: `Alet Erasmus


Pikkie, die Van der Merwes se hondekind, geniet die kaggelvuur se hitte
Foto: Ronell van der Merwe


Winterreën, gesien deur die lens van Laurika van der Linde


Cherie Prinsloo van Boschkop het dié sonsondergang vasgevang met Venus baie na aan die maan


Dié Tierpoortse toneel is deur Donatella Casillo verewig


’n Goue sonsopkoms oor die Cullinan-diamantmyn
Foto: Leon Kriel


Shadow, die sniphond van Rayton, se laaste kans om in herfsblare te speel voor die bome
kaal deur die winter gaan
Foto: Emma Koekemoer


’n Koedoebul geniet sy middagete by The Hills-landgoed
Foto: Jeané Flint


Eus de Clerk haal Totius aan oor dié foto van hom: “Die wêreld is ons woning nie. Dit merk ek aan die son wat wyk, en ‘k merk dit aan die reier wat mistroostig na die son sit kyk.”

 

© 2024 Die/The Bronberger