Geseeënde Kersfees en ’nn voorspoedige 2024 Print E-mail
News - Kommentaar
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document


Ons span uit
Soos in vorige jare span die Bronnie se mense ’n bietjie uit oor die feesseisoen. Ons kantore sluit vanjaar op Vrydag 15 Desember en maak weer amptelik oop op Woensdag 3 Januarie 2024. 

Ons sperdatum vir die ontvangs van advertensie-besprekings en bydraes vir Januarie 2024 se uitgawe is op Woensdag 17 Januarie en die plan is om die eerste Bronnie van die nuwe jaar vanaf 24 Januarie te begin versprei.

Ons bly in die vakansietydperk beskikbaar vir besprekings en navrae en adverteerders en lesers is welkom om met ons kontak te maak.

 

© 2024 Die/The Bronberger