Tu kloppi wolf anni deer Print E-mail
News - Ou Poon se plotpraatjies
Friday, 17 August 2018 11:18
Untitled Document

Die taal wat ‘n ou deesdae in selfoonboodskappe en internetpraatjies teëkom, stem hom tot diepe droefenis, sê Gert Mossie. Hy sidder om te dink wat kan gebeur as sy kleinkinders eendag stories begin lees. Dit kan, behoede ons, dalk só lyk:

Eendag lnk, lnk trug wa da 3 varkis wa in i hys langs i bos by di varkis se male gebly ht. Mavark en Pavark dink op i dag di kids is nu groot ganog vi hyse va hille eie. “Va di gld in di sparvarkis en ga koop by di hardware gud om vi jille self jille eie hysis te bou. Di 3 van jille is nu groot en vet ganog en vreet ons yt di hys yt. Tu, la jille ga,” sê di varkis se pa.

“Cool,” sê  varki no 1, “ek ga nu my hysi somma va gras bou en metti res vani gld koop ek airtime en gyms. Ek luv gyms.”

Gr8, sê varki no 2, da bly ons somma da by jou en da het ons leka baja gld vi gyms en gut. Tu bou di varki sy hysi va gras en al 3 trek in, ma da is i perbleem. In di bos bly ok i kwai wolf.

Di varkis si i di hysi va gras en speel leka gyms en tjil en syp bier, wan nu is hille mos groot. Dis i stunning hysie en awesome om i grootvark te wees, dink di 3 varkis.  

Ma tu klop di kwai wolf anni deer. “Mak oopi deer,” sê di kwai wolf. Ek like ok va bier en gyms en snacks, lat ek jille join – ag tu man.”

“Nooiti, ons willi dat jy ons joini, want wolfe eet varkis vir snacks,” sê di 3. “Ok fine,” sê di wolf, “moeni warri ni, ek blaas somma di ou hysie om – lol.” En di kwai wolf  blaas di hysi van gras lat hy da trek. WTF, sê di varkis. Dit ga hektiek soos di varkis uitspin om weg te ko. Hille hol deeri bos en kry ‘n oop spot waar i anne varki vi ho ‘n hysi va houd bou.

Nu sit di 3 varkis innie hysi va houd en hille chow snacks en syp bier en jol playstyshin en relax leka. Selle song, anne tune: Di wolf sta wee vori deer en hy dryg ommi houdhysie ok om te blaas. “Jy ka ma try dude,” sê die varkis, “ma ons maki oopi, wan jy is ni ‘n cool dude ni en jy try net ju luck wan wolfe hou va varksnacks”.

En di wolf blaas en tu wai die houdhysi ok sos di grashysi en di 3 hol wee weg. In i anne oop spot in di bos, bou di 3e varki i hysi va facebrieks. Di varkis sit ini facebrickhysi en syp no biere en jol no gyms tu di wolf wee aani deer klop.

“Get lost, loser,” sê di varki metti facebriekhysi, “ken jy ni di stori ni? Wolfe kani i facebriekhysi omblaas nie. Hille try, ma dis i lost case en da try hille inslip deeri koorsteen en da val hille inni vier dis gym over . . .”

Met dank en erkenning aan Dana Snyman vir sy ‘Roikappiki’.

 

© 2024 Die/The Bronberger