Droom verwesenlik Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 14 June 2024 08:00
Untitled Document

NG Gemeente Tygerpoort op Shere se Tygerplein-droom is in Mei verwesenlik. Dominee Zander van der Westhuizen en kerkraadsvoorsitter, Wilhelm Steyn, het die plein op Sondag 19 Mei aan die gemeente onthul.


Saamkuier op Tygerplein
Foto’s: Verskaf

Nuwe fasiliteite, wat multifunksionele lokale, ’n saal, winkel, video-ateljee en ’n koffiewinkel insluit, is om ’n plein gebou om ’n plek te skep waar die hele gemeenskap, nie net die gemeente nie, gereeld saam kan koffiedrink en kuier.

 

© 2024 Die/The Bronberger