Proteafees blom steeds Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 17 May 2024 14:00
Untitled Document

Proteas, ’n bier- en wyntuin in ’n markiestent, boeretroos, swepe en messe, kunstenaars op die verhoog en volop kindervermaak . . . dit en meer is wat besoekers by die jaarlikse Protea Cullifest kon ervaar.


Die hardwerkende protea-span
Foto’s: Verskaf

Meer as 10 000 mense het dié fees op 27 en 28 April by die Nederduits Gereformeerde Kerk Premiermyn bygewoon. Vanjaar was die gewilde familiefees op Cullinan se 22ste herdenking en 130 kraampies het iets vir elke smaak gebied.

 

© 2024 Die/The Bronberger