Modderpadtrappers Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 26 January 2024 22:00
Untitled Document

Die Stofpadtrappers het op 6 Januarie ’n modderrit van Hazeldean Valley se fietsroetes tot by Slapchips en terug onderneem. Hulle sê dat die fietsryers effe skrikkerig was vir die modder ná die groot reën, maar dat net een van hulle in die dam geval het.


Een van vele poele langs die pad
Foto: Verskaf

Dié trappers is ’n sosiale fietsrygroep wat met hulle bergfietse in die stofpaaie oos van Pretoria ry.

 

© 2024 Die/The Bronberger