Plaasmakietie op Tierpoort Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document

Tierpoort het behoorlik geskud met die Spit, Skud en Dans-fees op 11 November by @75 in Leribisiweg.


Ricus Nel


Daar was plaasaktiwiteite vir die kinders

Dié plaasmakietie, kompleet met meelbestrooide dansvloer, was ten bate van Solidariteit Helpende Hand se Bemagtig ’n Kind-projek in samewerking met HelpJag. Die fees het skaap op die spit, ’n lammerkraal vol plaasaktiwiteite vir die kortvolk en ’n veiling, waar geld vir die projek ingesamel is, ingesluit.


Makietie op die meelbestrooide dansvloer
Foto’s: Helpende Hand

 

© 2024 Die/The Bronberger