Motorklub reik uit Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document

Die Alfa Romeo Motorklub van Pretoria hou elke einde van die jaar ’n uitreik-aksie na die inwoners van die Zwavelpoort-gebaseerde Paul Jungnickelhuis. 


Van links na regs: Henriëtte van der Merwe, Ewan Botha,  Hendri du Plessis, Koos Steenkamp
en  Frank Boontjes
Foto: Kungwini Welsyn

Wit olifant produkte en nie-bederfbare goedere is vanuit klublede se geledere vir die inwoners ingesamel en op 19 November oorhandig. Dié jaar is hulle ook met heerlike kolwyntjies bederf.


Lede van die Alfa Romeo motorklub saam met inwoners van Paul Jungnickelhuis
Foto: Kungwini Welsyn

 

© 2024 Die/The Bronberger