Rayton se liggies skitter Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document

Rayton vier Kersfees en die liggies skitter vanjaar ekstra vrolik by ondernemings en private woonhuise. Emma Koekemoer het ’n donkeraand draai in dié dorpie gery om die mooiste van die mooi voor haar kameralens te kry.


Dié liggies skitter by oom Koot Burger, Rayton se eie Kersvader, se huis


Dié kruis staan op hoek van Noord- en Prinsloostraat


Die skouspel van Kersliggies is by Sam da Silva van Pick n Pay se huis
Foto’s: Emma Koekemoer

 

© 2024 Die/The Bronberger