Graad sewes laat die Rande inrol Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 14 November 2020 08:18
Untitled Document

In ‘n uitdagende jaar moes Laerskool Witpoort se graad sewes buite die boks dink oor hoe hulle fondse kan insamel. Hulle het besluit om op 17 Oktober voertuie by Q4 Tierpoort te was. Die leerlinge het dadelik aan die werk gespring en het voor middagete ‘n rekord getal voertuie gewas.


Die graad sewe groep was ‘n geel Lamborghini
.

Van links na regs: Lizame van Wyk; Hanri Visagie; Isabella van Wyk; en Sebastian van As

Juffrouens Christa van Zyl en Lounette Munnik
 

© 2024 Die/The Bronberger