Tygies vat boeke Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 14 November 2020 08:16
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort het op 23 Oktober Boekedag gehou. Kinders het soos hulle gunsteling boekkarakters aangetrek en daar was ‘n lang leesperiode waar elkeen sy of haar eie boek gelees het.


‘Die drie varkies’
Foto’s: Verskaf


‘Die sirkus’
.


‘Speurder Annika los ‘n raaisel op’
.

‘Pippie Langkous’
.

‘Die beste spookstories van
CJ Langenhoven’
 

© 2024 Die/The Bronberger