Tee-drink seremonie Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 14 November 2020 08:12
Untitled Document


Shadow, die sniphond (Spaniel) van Rayton, neem aan ‘n amptelike ‘tee-drink’ seremonie deel saam met Kaylie, El Jeanette en Leah. Shadow se mens, Emma Koekemoer, het die oomblik verewig.

 

© 2024 Die/The Bronberger