Agt vroue stal uit Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 19 September 2020 06:46
Untitled Document

Agt vroue hou op 10 Oktober van 10 vm to 4 nm ‘n kunsuitstalling met oorspronklike nuwe geskilderde werke. Decadent Art Lover’s Kunsuitstalling is by die Social Grill, Boendoelaan 5, Pretoriuspark, langs Woodlands Boulevard.

Kunstenaars wat gaan deelneem aan die uitstalling sluit in: Anna Davel, Chenée de Gray Birch, Laurette van der Vyver, Leanie Barnard, Marinda Hofman, Mia van Wyk, Miemie van Loggerenberg en Sharon Till.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger September 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger