Op 85 brei sy 84 truie vir behoeftiges Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 17 July 2020 14:33
Untitled Document

Die 85-jarige Alta Dias van Bronkhorstspruit het dié winter reeds 84 kindertruitjies vir minderbevoorregtes gebrei.


Alta Dias by die sakke vol truitjies wat sy gebrei het

Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat sy truie vir kinders tussen een en sewe jaar oud brei en aan Helpende Hand skenk om onder behoeftiges in Bronkhorstspruit uit te deel. Tannie Alta het die wol altyd uit haar pensioengeld gekoop, maar in Mei vanjaar het sy ’n skenking van R1 000 se wol van die Vroue Landbou Unie (VLU) gekry.

Sy gebruik slegs dubbeldraad ‘pullskein’ wol omdat dit goed wasbestand is en lank hou.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Julie 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger