Gemaskerde skenkers Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 17 June 2020 14:31
Untitled Document

Die bloedbank het ‘n reuse tekort aan bloed aangekondig en 51 mense van NG Tygerpoort-gemeente het gehoor gegee. Stoele en die nodige apparate is by dié kerk se perseel op Shere ingerig en mense het van 10 vm tot 4 nm op 21 Mei met maskers en al gaan bloed skenk. Spesiale voorsorg is getref vir higiëne en sosiale afstand.


Foto: Facebook


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Junie 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger