Wettige baldadigheid Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 20 May 2020 20:08
Untitled Document

Toe dit op 1 Mei ‘wettig’ word om soggens met of sonder jou hond of honde te gaan stap, het dit tot uitbundige baldadigheid by die Wet Nose Diereskuiling op Vaalbank gelei.

Veronica van Greunen en haar span, wat vrywilliglik saam met die diere van Wet Nose in die inperkingstyd bly, het die honde vir hulle eerste hokvrye uitstappie in ’n baie lang tyd vergesel.

Die vreugdevolle vryheid van die diere was sonder perke.


Pure baldadigheid
Foto’s: Verskaf


Die vryheid van stap
.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Mei weergawe in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger