Bronnie toer wyd Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 20 May 2020 20:05
Untitled Document

René en Heinz Gräter is geesdriftige Bronnielesers en Suid-Afrikaners wat te wyte aan die uitbreek van Covid-19 in Amerika gestrand is.

Ná vele pogings om vliegtuigkaartjies huis toe te kry misluk het, moes hulle die grendeltyd maar in Texas uitsit – gelukkig nie sonder ‘n Bronnie nie.


Die Bronnie word deur gestrande Suid-Afrikaners in Texas gelees

Hulle het April se Bronnie per WhatsApp ontvang en hulle seun, Stéfan, het die bladsye vir hulle uitgedruk. René sê dat almal wat Afrikaans kon lees, dié Bronnie verslind het.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Mei weergawe in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger