Bad, borsel en bederf Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 25 March 2020 06:28
Untitled Document

Wet Nose Dierereddingsentrum op Vaalbank het op 15 Februarie ‘n ‘Loop vir Liefde’ byeenkoms gehou om Valentynsdag te gedenk.


Dié twee was klein genoeg om saam te bad

n Staptog met badkans langs die pad

Alle honde in dié sentrum is vir staptogte op die kleinhoewe geneem, party meer as een keer. Die publiek is vir dié dag genooi om die honde te bad, borsel en bederf.


Plesier straal uit dié hond se gesig
Foto’s: Wet Nose


Nie alle honde was ewe geduldige stappers nie
.
 

© 2024 Die/The Bronberger