Eerste dag in graad een Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 28 January 2020 14:00
Untitled Document


Braaf en met ‘n breë glimlag pak Riley Watson haar heel eerste dag in graad een aan op Laerskool Witpoort. Menige bittersoet ouerharte het die oggend van 15 Januarie in die keel geklop toe hulle splinternuwe graad eentjies by die skool moes aflaai
Foto: Verska

 

© 2024 Die/The Bronberger