Kersliggies kondig feestyd aan Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 10 December 2019 07:47
Untitled Document

Dit is al langer as drie dekades wat David Pereira van Rayton jaarliks ‘n skouspel van Kersliggies rondom sy huis oprig. David, die eienaar van Jala-kafee by die Jan Ellis-sentrum op Kaalfontein, verwelkom die mense vriendelik wat na die liggies gaan kyk


Die ster bo-op die skoorsteen
Foto’s: Laurika van der Linde


Die skouspel rondom die Pereiras se huis op die hoek van Prinsloo- en Noordstraat in Rayton

‘Merry Christmas’ lees die liggies
.
 

© 2024 Die/The Bronberger