Herwinning word mode Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 19 November 2019 14:31
Untitled Document

Maragon Private Skool Olympus se jaarlikse Groen Hart Modeparade was op 23 Oktober. Die doel was om mense van herwinning en die voordele daarvan vir die omgewing, bewus te maak.

Organiseerder Anelé Schultz het verduidelik dat die graad sewe leerlinge elke jaar in kreatiewe kunste uitgedaag word om herwinde materiaal te gebruik om uitrustings vir die modeparade te maak.


Simone Roberts

Natasha Van Heerden

Foto’s: Reitumetse Mahope

Beoordelaar, Dominique Marais, het gesê dat dit inspirerend was om te sien hoe jong tieners stappe neem om klimaatsverandering op ‘n kreatiewe manier aan te spreek.

 

© 2024 Die/The Bronberger