Strokies-karakters hou basaar Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 October 2019 12:56
Untitled Document

Strokiesprent-karakters het Cullinan op 5 Oktober binnegeval met ‘Comicon’, die Premiermyn Hervormde Kerk se basaar.


‘n Nar het in die tou gestaan om pannekoek te koop

Daar was speletjies vir oud en jonk, tombola, skyfskiet sowel as heerlike eetgoed, soos vetkoek, pannekoek, skaapkerrie en rys, tuisgebakte brood, nagereg en gebak.


Daar was deurgaans ‘n lang ry deelnemers by die tombola-wiel, wat deur die paashase beman is

Eetgoed by die Mini-Muis-kraampie met die orkes agter op die verhoog

Dr Johan en Yvette Otto, oftewel die Flintstones, in Comicon se kiekiekar

Seerowers en feetjies het by Comicon rondgeloop

Die vetkoek-span
.
.

Bemanning/vrouing by die Flintstone-kraampie, wat as die beste kraampie op die Comicon-tema gekies is

Mense het lekker onder die koeltebome gekuier
 

© 2024 Die/The Bronberger