Rugby-koors loop hoog Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 25 September 2019 09:37
Untitled Document

Robbie Wessels en Appel se musiekvideo, ‘Staan saam’, is gedeeltelik by Hoërskool Garsfontein geskiet.

‘Staan saam’ is as temalied vir die 2019-Wêreldbeker-rugbytoernooi, wat op 20 September in Japan afskop, geskryf en is vroeg in Augustus bekendgestel. Dit is op ‘n rugby-album, waar verskeie ander bekende sangers ook sing, beskikbaar.


Robbie Wessels en Appel by Hoërskool Garsfontein
Foto: Skermgreep uit video

Robbie sê dat hy en Appel dieselfde soort humorsin het, wat baie pret met die opneem van die musiekvideo veroorsaak het.

 

© 2024 Die/The Bronberger